Topanga Unit 17
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colion-straat 2587, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R650R520 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Topanga 17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Daar is 2 swembaddens en 'n braai-area in die kompleks en dit is naby die strand.
Hierdie grondverdiepingwoonstel het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 2 stapelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea bied toegang tot 'n patio met 'n buite-eetstel en braaigeriewe.
Die patio kyk uit oor die gemeenskaplike tuin met braaigeriewe en 'n swembad.
Die kompleks is naby 'n supermark, 'n paar restaurante en 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede in die Margate-area. Uvongo se strand is net 200 m van die kompleks af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Colion-straat 2587, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Topanga Unit 17 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colion-straat 2587, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom