Tontelbossie and Skaapbossie
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-straat 25, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Tontelbossie and Skaapbossie bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgkothuise in Calvinia. Die kothuise is op 'n woonerf wat met 'n ander huis gedeel word, maar elke eenheid het sy eie ingang.
Die kothuis Skaapbossie het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale en ingeboude kaste. Die leefarea het 'n enkelbed en 2 stoele. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en die nodige eetgerei toegerus.
Tontelbossie het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 5 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed en daar is nog 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en aparte toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en mikrogolfoond toegerus. Verder is daar ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Die kothuis is vir 'n gesin geskik. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lucia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 197
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- De Villiers-straat 25, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Tontelbossie and Skaapbossie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Calvinia Tankwa Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-straat 25, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom