Tolderia Resort
Beskrywing
Hierdie chalets beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Een slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die ander kamer het 'n koninggrootte-bed. Die badkamers het storte en daar is lugversorging. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Daar is 'n sitarea met 'n kaggel, 'n TV met DStv en 'n ingeboude braai.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Bring asb. jou eie toerusting saam vir al die doendinge op die plaas.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elkeen van die 4 chalets het 3 slaapkamers met lugversorging en 'n volle en suite-badkamer. Dit sluit in 'n stort en bad, 'n TV met sekere DStv-kanale in die leefkamer en in die boonste slaapkamer. Gaste kan die gemeenskaplike braai-area en swembad geniet.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Bring asb. jou eie toerusting saam vir al die doendinge op die plaas.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lothair-pad, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom