Toes in the Sand
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tersia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande op LekkeSlaap 7
Opsomming van Resensie
Karlien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Finominaal, fantasties, whow.
Toes in the Sand se terugvoer
Wow.. Baie dankie vir die kompliment. Waardeer dit opreg. Dierbaar van jou
Hennie V - Jan 2024
Algehele gradering
Jy doen 'n fantastiese werk as gasvrou.
Toes in the Sand se terugvoer
Om gaste soos julle te akkommodeer is so welkom. Uitsonderlike, vriendelike, opregte mense. Baie dankie.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karveelsingel 52, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2