Tkabies Camping & Self Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dorien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 112
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Sarel V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Huis weg van die huis!
Anthony Hugo V - Des 2023
Algehele gradering
Chilled and fuss-free.
Sharon I - Des 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Adri C - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Ilse M - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Lieflike gras met baie skadu.
Caren C - Aug 2023
Algehele gradering
Oornagkampering.
Hannelie D - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese, goed ingerigte kampeerplek.
Joy-marie V - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelik en rustig.
Nicolette H - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilige en rustige omgewing.
Rehet Theron T - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker om na 'n lang dag in 'n lekker netjiese, ruim plekkie onder groot skadubome te kan bly.
Jack H - Jan 2023
Algehele gradering
Good for an overnight stay, as long as you don't mind being next to a very busy, noisy road; the noise of the vehicles disturbs one's sleep.
Jacques B - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en stil gewees.
Irma H - Des 2022
Algehele gradering
Verblyf en vriendelikheid was uitstekend. Dit is net bietjie te na aan die hoofpad.
Aniki V - Nov 2022
Algehele gradering
Eerste keer as 'n enkeldame gekamp.
Jeanet S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Sonia S - Mei 2022
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Dankie Sonia
Kom kuier gerus weer.
Helena B - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, mooi fasiliteite.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Dankie Helena
Ons hoop julle kom kuier weer.
Neels H - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam gekuier en gebly.
Piet F - Jan 2022
Algehele gradering
Personeel is baie vriendelik.
Ronel D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie baie skoon en netjiese ablusieblok.
Burgert V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker oornag-staankampering.
Gary And Louise H - Des 2021
Algehele gradering
You won't find better overnight accommodation!
Carel F - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, rustige plaasatmosfeer.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Baie dankie.
Carin J - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasies met heerlike bederf wingerdhout.
Nicolise V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Het heerlik gekuier.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Baie dankie.
Marinda L - Aug 2021
Algehele gradering
Na 'n lang rit van Pretoria af was hierdie 'n baie lekker oorslaap na Namakwaland.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Ek is bly u het lekker gebly.
Stefan H - Jun 2021
Algehele gradering
Mooi, netjiese en praktiese verblyf. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Pieter D - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Nico S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goed geprys.
Daniel R - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Ai, ek is jammer daaroor. Die kampers ervaar dit erger as die gaste in die selfsorg chalet. Daar is dit redelik klank dig.
Ugo N - Des 2020
Algehele gradering
Friendly and professional hostess, provided us with helpful information on the area.
Mike H - Des 2020
Algehele gradering
Clean and neat little house. The setup is awesome and the garden has lots of birds.
Pieter D - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige gerieflike verblyf.
Chris T - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike plattelandse gasvryheid en vriendelikheid.
At D - Nov 2020
Algehele gradering
Luuks soos 'n hotelkamer, maar sonder die styfheid en beknoptheid van 'n hotel.
Reinette K - Sep 2020
Algehele gradering
Dis keurig. Luuks en modern.
Philip K - Sep 2020
Algehele gradering
Warm vriendelike ontvangs met alles in plek. Sal beslis weer daar stop!
Sanett U - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflike oulike plekkie.
Jenny B - Des 2019
Algehele gradering
We had a wonderful stay and our host was amazing.
Lianie V - Des 2019
Algehele gradering
Baie oulike uitleg en baie vriendelik.
Pieter L - Sep 2019
Algehele gradering
Netjiese en rustige oorslaap met goeie diens.
Jan K - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekende plaasverblyf met alles wat die kieskeurige reisiger benodig.
Marina Venter V - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens!
Sonja P - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker kampeerplek.
Abraham B - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangenaam, skoon, rustig pragtig, waarde vir geld.
Lees meerPetru M - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik veilig en gasvryheid uit die boonste rakke.
Fanie T - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Mariaan G - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie netjies.
Paul B - Jan 2019
Algehele gradering
'n Oase.
Mariette F - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Cindy N - Des 2018
Algehele gradering
Baie mooi en lekker.
Helmien S - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige plaasomgewing.
Janine S - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie en eienaars.
Rhena V - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik, lekker gerus skoon en netjies.
Maxie N - Okt 2018
Algehele gradering
Een groot lekkerte.
Lees meerBj B - Okt 2018
Algehele gradering
Het die plaasbestemming geniet.
Miriam L - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die mooi opmerking. Dit was lekker om u as gaste te akkommodeer. Kom kuier gerus weer.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Jp V - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies, sentraal.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Dankie meneer, ons sal beslis kyk daarna. Dankie dat u van Tkabies Camping gebruik gemaak het. Kom kuier gerus weer.
Anri S - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Helena J - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir u opmerking. Ek is bly u kinders het ook lekker gebly.
Marius P - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker vriendelike oornag.
Johan P - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met goeie geriewe.
Alta B - Jun 2018
Algehele gradering
Ongelooflike mooi blyplek.
Annette C - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Hilga D - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en bevat alles wat mens nodig mag hê.
Margery S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Hoërskool Lydenburg Y - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik en verfrissend.
Buks C - Des 2017
Algehele gradering
Salige rustigheid na lang dag op die pad.
Lees meerChris K - Des 2017
Algehele gradering
Namibië gasvryheid in SA.
Willem K - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklike akkommodasie vir daardie vinnige een nag oorslaap.
Jolene C - Des 2017
Algehele gradering
Rustig.
Linda V - Des 2017
Algehele gradering
Amazing!
Ken H - Des 2017
Algehele gradering
Recommended.
Steph S - Okt 2017
Algehele gradering
Die plek is goed genoeg vir 'n koning.
Elizabeth K - Okt 2017
Algehele gradering
Deur en deur die moeite werd!
Roelf M - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend
Hanlie R - Aug 2017
Algehele gradering
Veilig, netjies, gerieflik en gesellig.
Mark V - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderful circumstances.
Geoff L - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Charl O - Apr 2017
Algehele gradering
Baie tevrede.
Frik P - Apr 2017
Algehele gradering
Gasvryheid en vriendelikheid is uitstekend, pragtige omgewing.
Sonja P - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige, uiters netjiese verblyf!
Hannelie B - Des 2016
Algehele gradering
Oornag-kampgeriewe.
Linda K - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Frederick S - Des 2016
Algehele gradering
Tkabies kry 110%.
Lees meerJaco E - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam. Baie netjies.
Sandi V - Des 2016
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het!
Andreas B - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense maak die verskil!
Antonie V - Okt 2016
Algehele gradering
Kampplek uitstekend met bo-gemiddelde ablusiegerief.
Adri S - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker en vriendelike mense.
Sarina D - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekend! Netjies! Gesellig.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Baie dankie dat u ons besoek het. Kom gerus weer.
Johan M - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker gebly.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ai die ou Augustus winde het my een banner in flarde geskeur. Ons maak reeds 'n nuwe plan met borde daar. Ek hoop u kom kuier weer by ons.
Lindie K - Aug 2016
Algehele gradering
Home away from home.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Baie dankie dat julle weer kom kuier het. Julle is enige tyd weer welkom.
Seen en groete
Elnoria S - Jul 2016
Algehele gradering
Baie stylvol met alle nodige toerusting.
Stephan V - Apr 2016
Algehele gradering
Netjies en skoon, baie lekker gekamp.
Dirkie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Die diens was puik en die kamp se ablusies was uitstekend (skoon en netjies).
Lees meerAj S - Jan 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense, mooi grasperke.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons hoop u kom kuier weer in die toekoms.
Elle K - Des 2015
Algehele gradering
Baie skoon eenhede met lugversorging.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek hoop u kom kuier weer en bly bietjie langer om die Noordkaap te ervaar.
Magda F - Des 2015
Algehele gradering
Wat 'n oulike plekkie! Dis 'n moet vir 'n oorslaapplekkie.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Goeie dag Magda,
Dankie vir u terugvoer. Ek hoop u kom kuier weer in die toekoms
Erna S - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker, maar beslis nie in die somer nie. Die slaapplek bo was ondraaglik warm.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Goeie dag Erna,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons sal aandag gee aan u voorstelle. Ons het reeds die lugverkoeling na 'n beter ligging geskuif om die eenheid beter te verkoel. Ek hoop u besoek ons weer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Dorien Botha
Gideon B - Okt 2015
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en akkomodasie was netjies en gerieflik.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop u besoek ons spoedig weer.
Carl C - Sep 2015
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid en baie netjies.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Baie dankie Mnr Conradie. Dit was lekker om u as gaste te hê. Kom kuier gerus weer.
Maureen V - Aug 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Dis baie lekker om positiewe reaksie te kry. Besoek ons gerus weer.
Tkabies Groete,
Dorien Botha
Annatjie B - Aug 2015
Algehele gradering
Lieflike, skoon, rustige verblyf. En van die bestes!
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons hoop u besoek ons weer in die toekoms.
Sharon G - Jul 2015
Algehele gradering
It was a lovely stay. We were warm, confrtable and very happy.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Thank you for the good feedback. I hope to see you again in the future.
Cecile D - Jul 2015
Algehele gradering
Heerlik gerus en gebraai.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ek hoop u besoek ons weer in die toekoms.
Lindie K - Jul 2015
Algehele gradering
Lekker rustig en veilig met vriendelike personeel.
Tkabies Camping & Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ek hoop u besoek ons weer in die toekoms.
Anne F - Jun 2015
Algehele gradering
Netjies en vriendelik. Die ligging is net-net aaklig.
Elize R - Feb 2015
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike verwelkoming.
Mario V - Des 2014
Algehele gradering
PERFEK!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat Keimoes, N14 na kakamas, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom