Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tkabies Camping & Self Catering

Kampeer/karavaan
Kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Ons het 4 kampeerterreine wat elkeen 4 gaste kan akkommodeer. Water en elektrisiteit is beskikbaar en daar is 'n ontspanningsarea, ligte, braaigeriewe en water.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Prys sluit in

Slegs kampeerterrein.

Huisreëls

Braaigeriewe is beskikbaar.
Hout is by Tkabies Camping & Self-catering te koop (indien beskikbaar).
Ons bied ook roosterkoeke en braaipakke op versoek. Bespreek asb. 48 uur vooruit.

Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.

Kamp: Kinders onder 12 jaar betaal R90 kindertarief. Kinders onder 6 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Twee selfsorg-soldereenhede met slaapplek vir 4 mense elk. Elk beskik oor 'n en suite-stort en volledig toegeruste kombuisie. Daar is sekere DStv-kanale en beperkte WiFi. Braaigeriewe, lugversorging en paneelverwarmers is ook ingesluit. Hout, roosterkoeke en vleispakkies is te koop teen 'n ekstra koste. Vleispakkies en roosterkoeke moet 48 uur voor die tyd bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg-eenheid.

Huisreëls

Braaigeriewe is beskikbaar.
Hout is by Tkabies Camping & Self-catering te koop (indien beskikbaar).
Ons bied ook roosterkoeke en braaipakke op versoek. Bespreek asb. 48 uur vooruit.

Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.

Kamp: Kinders onder 12 jaar betaal R90 kindertarief. Kinders onder 6 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat Keimoes, N14 na kakamas, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8e7fb15c90eb2a52c4f2b06891b2ea51cef7a199adf2c22d13cb4a7db110fb3ceb9f928770279eebfcee872a95bccc5d9cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 Main Road Keimoes N14 to Kakamas 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.705187562614 20.906354784965
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem