Three Sons Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kokkersgraff, Plaas Kokkersgraff, 33 km vanaf Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Three Sons Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n plaas 33 km vanaf Loxton en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende met 'n paar aktiwiteite op die perseel.
Hierdie plaashuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n toilet buite. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer 2 enkelbeddens. Die huis het 2 baddens, 2 storte en 3 toilette.
Hierdie huis het 2 sitareas met 'n TV en gemaklike sitplek, asook 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel in die kombuis waar gaste hulle maaltye kan geniet.
Buite is daar 'n groot tuin, asook 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Three Sons Guest Farm sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Kokkersgraff, Plaas Kokkersgraff, 33 km vanaf Loxton, 6985, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kokkersgraff, Plaas Kokkersgraff, 33 km vanaf Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom