Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Thira Santorini

Selfsorg
Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 1 Julie 2024. Bespreekbaar tot 15 Mei 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

11 Thira Santorini is net 'n entjie se stap vanaf Shakas Rock-strand wat branderplankrygeleenthede bied aan ervare branderplankryers. Gaste kan ook walvisse en dolfyne in die area gewaar.

Die selfsorgverblyf bied slaapplek aan 6 gaste en spog met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis en sitarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus.

Die eenheid het ook 'n TV en WiFi. Veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar en daar is ook 'n buite-sitarea en braaigeriewe.

Nabygeleë aktiwiteite sluit visvang, fietsry, swem en bergfietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by 11 Thira Santorini sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 11 Thira Santorini
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 5

Ligging

  • Ocean-rylaan 101, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 11 Thira Santorini het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R4 500 R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
R4 500 R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA207a859ea2788c5390bc9ef31b696f4fa3b1875432d1fc1fad68f42402d0a04acca4f7b12413197dc55869f29285a810de9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 101 Ocean Drive Shakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.523391026269 31.227168162486
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem