The Yellow Door
Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: George-weg 67, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 700R1 755 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
The Yellow Door is 'n stylvol gemeubileerde vakansiehuis in Pringlebaai. Hierdie eiendom skuil onder die Hangklipberge en is ook naby die strand. Dit bied rustige verblyf in 'n skouspelagtige omgewing wat deur fynbos en kilometers se ongerepte strande omring is.
Dié vakansiehuis bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 1 enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea het 'n sitkamerstel, platskerm-TV en 'n vrystaande kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die houtdek waar gaste kan sit en ontspan. Gaste kan ook van die buitebraaigeriewe gebruik maak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by The Yellow Door sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Frans
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Amelie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- George-weg 67, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink The Yellow Door het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: George-weg 67, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom