The White House in Walmer
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haydnstraat 6, Walmer Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R990R743 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The White House in Walmer is 'n eenheid op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth).
Dis sowat 7 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Daar is basiese selfsorggeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf en ketel.
Gratis WiFi is beskikbaar en daar is parkeerplek op die perseel vir 1 of 2 voertuie. The White House in Walmer is die ideale basis vanwaar gaste besienswaardighede soos die Kings Court Mall, Walmer Country Club en ander plekke kan besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by The White House in Walmer sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Liz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 5
Ligging
- Haydnstraat 6, Walmer Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink The White House in Walmer het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haydnstraat 6, Walmer Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom