The Whistling Duck Nest
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 43
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
James D - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Thank you, James.
Jane V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon en netjiese verblyf.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie baie Jane waardeer was heerlik om jul te huisves
Louise K - Jun 2023
Algehele gradering
It is a lovely space to spend time away with a loved one and refresh from city life.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie baie
Herno H - Apr 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Baie dankie jul is amper soos familie
Schalk V - Apr 2023
Algehele gradering
Linda is baie vriendelik. Die omgewing is baie mooi.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Baie dankie Schalk jy en jou pa baie welkom dankie vir sie ondersteuning sien uit om jul weer te huisves .
Stafford M - Mrt 2023
Algehele gradering
Special.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Thank you, will tell my husband.
Jan En Alta C - Nov 2022
Algehele gradering
Die oorslaap was baie lekker van wee die ligging van die gastehuis in 'n landgoed.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Sue V - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvry kry nuwe betekenis hier.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie Sue.
Rita N - Okt 2022
Algehele gradering
Uitmuntende gasvryheid.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie Rita.
Patricia J - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome place with very friendly host.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie, hoop om jul gou weer te kan huisves. Groete, Linda.
Lesley L - Apr 2022
Algehele gradering
A beautiful breakaway.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Thanks Lesley hope to see you again.
Robyn V - Apr 2022
Algehele gradering
A warm welcome with lovely views.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie vir jou insette.
Marina F - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie jul het my huis so mooi agter gelaat.
Heidie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Onbeskryflik mooi, rustig en verfrissend!
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Baie dankie.
Hermien S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Gasvrou is baie vriendelik gasvry!
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Baie dankie.
Fanie G - Feb 2022
Algehele gradering
Die rustigheid en natuurskoon bekoor jou, voeg daarby die uitstaande gasvryheid en dis 'n wen.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Baie dankie waardeer opreg sien uit om julle weer te huisves, groete
Dick D - Nov 2021
Algehele gradering
Disappointed. Not value for money.
Claudette B - Nov 2021
Algehele gradering
Whistling Duck is baie goed geleë en is in 'n baie veilig estate. Baie skoon en netjiese plek.
Lees meerEmil V - Jul 2021
Algehele gradering
Gesellig, warm geselskap
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer ek sal aandag daaraan gee, ongelukkug was die alternatiewe kamers nie beskikbaar.
Maryka S - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties!
John A - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, ontspanne en rustig.
Werner E - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker. Sal enige tyd weer soentoe gaan.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom gou weer.
Erica F - Okt 2020
Algehele gradering
Great hosts, always attentive.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie waardeer.
Divan O - Feb 2020
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker en rustig.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie, sien gou weer.
Brian J - Okt 2019
Algehele gradering
Amazing.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Baie dankie, was net n plesier.
Eurika B - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Philip S - Jul 2019
Algehele gradering
Elke oomblik geniet.
Gerhard C - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflike ontspanne natuurskoon.
Marcel U - Des 2018
Algehele gradering
Very neat and beautiful place to stay, very relaxing.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Baie dankie .
Azaria J - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelik en huislike akkommodasie.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Baie dankie waardeer.
Annelize K - Nov 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelik.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie Annelize, dit was heerlik om jul te huisves.
Jackie H - Okt 2018
Algehele gradering
Voel soos jou eie huis.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie baie julle het amper soos familie gevoel, lekker om met jul ons mooi te deel sien gou weer.
Groete
Linda
Aubrey M - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese plekkie en vriendelike mense.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie Aubrey, ons waardeer!
Groete,
Linda
Leanne H - Sep 2018
Algehele gradering
Huislik.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Baie dankie sien uit om jul weer te sien groete Linda.
Tracy S - Sep 2018
Algehele gradering
Accommodation was neat and clean. Linda was extremely friendly and very helpful.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie Tracy sien gou weer.
Beverley C - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome, baie dankie Linda vir jul gasvryheid.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie baie hoe anders met gaste soos Lekker slaap gaste dankie Beverley.
Kobus H - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en mooi uitsig.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie Kobus ons waardeer.
Groete
Linda
Amanda V - Apr 2018
Algehele gradering
Gasvrou het uit haar plek gegaan om ons tuis te laat voel, die atmosfeer was puik en die uitsig asemrowend.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Danki baie Amanda, sien uit om jul weer te sien.
Groete
Linda
Len E - Feb 2018
Algehele gradering
Goed geleë om lekker te ontspan met vriendelike gasvrou/eienaar wat jou op die hande dra.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie Len, ek waardeer dit. Sien gou weer.
Deon J - Feb 2018
Algehele gradering
Ongelooflike rustige atmosfeer, met uitkyk oor dam vol met eende.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Dankie Deon, dit word opreg waardeer. Ons hoop ons sien jul gou weer. Groete
Jason J - Nov 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Baie dankie Jason was 'n plesier om jou te kon huisves hoop ons sien jou gou weer.
Groete
Linda
Tharine D - Nov 2017
Algehele gradering
Boe lekker ervaring, mense was baie vriendelik en ons het baie welkom gevoel.
The Whistling Duck Nest se terugvoer
Baie dankie, dit was net 'n plesier om julle by The Whistling Duck Nest te huisves. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darterstraat 1, Sheffield-landgoed, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom