Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Walden Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellwood-weg 12, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Walden Suites is 'n elegante en stylvolle gastehuis teen die hange van Leeukop met 'n uitsig oor die see. Dit is in Fresnaye geleë. Dit is 'n stil, sonnige, windbeskutte gastehuis met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan, Robbeneiland en Tafelbaai. Die eiendom is naby die promenade in Seepunt.

Die eiendom beskik oor verskeie ruim kamers met hoë plafonne en houtvloere, en elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en daar is kamers wat groot genoeg is vir gesinne. Al 9 gastekamers het 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het direkte toegang tot 'n balkon of 'n stoep vanwaar die sonsondergang geniet kan word.

Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Daar is vinnige WiFi, 'n slim-TV, lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Die badkamers het 'n stort of 'n bad, of beide, asook 'n haardroër en japonne.

Tee, koffie, koekies en varsgebakte koek is ook beskikbaar. Daar is 'n swembad waarin gaste lengtes kan swem of waarlangs gaste in die son kan bak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bellwood-weg 12, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellwood-weg 12, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e02280e3c8da48f769ce39133d3dd8dc890b39789feb796cae355fb481ae7ee2ee0ecda099a18dcf48895da1e448848cf5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 12 Bellwood Road Fresnaye 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.926672033898 18.382988870144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem