Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die wassery is oorkant die landgoedingang.
Vullis kan by die dromme naby die parkeerplek weggegooi word.
Moenie die verwarmer op enige meubels plaas nie, veral nie die bed nie.
Maak asb. seker dat die yskas behoorlik toe is sodat die vrieskas nie ys nie.
Skakel asb. die geiser af, aangesien die water baie warm word.
Moet asb. nie die handwas as 'n stortgel of borrelbad gebruik nie.
Vermy asb. om die bure enigiets te vra. Die eienaar is jou kontakpersoon vir alles wat met die woonstel verband hou.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broadacress-weg 87, Dainfern, Gauteng, 2055, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom