Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Veldhuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek.

Daar 'n oop swembad tussen die twee stoepe wat 'n risiko vir klein kinders inhou.

Goedgemanierde en vriendelike honde is welkom, maar gaste moet let dat die eiendom net gedeeltelik omhein is.

Gaste kry net 10 GB se data vir die WiFi, daarna kan gaste versoek om ekstra data te koop.

Die klein, ouer swembad is net in seisoentyd beskikbaar. Gaste moet asb. navraag hieroor doen.

Vuurmaakhout word voorsien.

Plaaslike, vars ciabatta en feta-kaas is beskikbaar teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Langstaat 3, Aurora, Aurora, 7325, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4077dd4dc730238cabd7beef02371392f64b8d84a60f4fe291e822169df49b413889fe2463e6537492bedb63bc31d896fe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 3 Lang Street Aurora 7325 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 15:00 -32.701614737477 18.484924047222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem