Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The V8 Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubilee-straat 4, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 400 R2 700 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

The V8 Guest House is in die bekoorlike dorp Sutherland geleë. Die gastehuis is die ideale basis vir motorliefhebbers, en ook vir gaste wat die omliggende besienswaardighede wil verken.

Verblyf by The V8 Guest House word in 5 eenhede met slaapplek vir 14 gaste gebied. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n bad of net 'n stort, 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe, 'n TV en WiFi. Drie van die hoofslaapkamers het die volle DStv-pakket.

Troeteldiere word op versoek toegelaat. Die V8-eenheid het 'n omheinde tuin vir klein honde. Geriewe op die perseel sluit 'n binne- en buitebraai-area en WiFi in. Daar is ook 'n werkswinkel langs die perseel waar ou voertuie en hitsmotors herstel word, wat gaste op versoek kan besoek.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wildritte, wynproe, fietsry en tennis in.

Slaapplek

’n Bespreking by The V8 Guest House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir The V8 Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 3

Ligging

  • Jubilee-straat 4, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink The V8 Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 400
R5 400 R2 700
per nag (plek vir 14)
Vanaf R5 400
R5 400 R2 700
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubilee-straat 4, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f022db3bacd9f96256f7c7959b091f721eaa7ef048d0ec5a570fecc6216b426242121bbe53b1e1403777b0227cea8ee897c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 400 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 14) 36 5 1 5 4 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.3993446 20.6607935
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem