Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sweet Rose

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brillstraat 55, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Sweet Rose is in die hartjie van Westdene, Bloemfontein geleë en het 'n tydlose sjarme en warm gasvryheid. Hierdie bekoorlike oord bied slaapplek aan 4 gaste en is 'n heerlike ontsnapping van die stad se gewoel.

Die kothuis se hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort, toilet en 'n wasbak en die ander een met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n knus kaggel. Die binnehof het 'n reuse skaakbord en 'n Weber. Daar is 'n volledig toegeruste waskamer wat gaste ka gebruik.

Die eiendom het 'n haarsalon en kan bespreek word vir spesiale geleenthede soos teepartytjies, troues of fotogeleenthede. Of jy nou op soek is na ontspanning, avontuur, of 'n mengsel van beide, The Sweet Rose Cottage beloof 'n onvergeetlike verblyf wat gaste in sy rustige atmosfeer omvou en 'n werklik betowerende toevlugsoord bied.

Slaapplek

’n Bespreking by The Sweet Rose sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir The Sweet Rose
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bianka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Brillstraat 55, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Sweet Rose het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brillstraat 55, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebbcfc97d6f6ce64579aab7d676d1f961353eae7bda388d28acd1dfa576f3accea203f895fa6769db156b81a0c796d13a73f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 55 Brill Street Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1038115 26.2080583
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem