The Sundown Apartment
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: College-laan 2, The Sandtown 487, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Sundown Apartment is 'n kontemporêre selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks in Milnerton en is naby die bekende Kite Beach.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort.
Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea het 'n rusbank en 'n etenstafel. Die TV het stroomdienste en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan ook op die privaat balkon ontspan.
Parkeerplek is op die perseel teen 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar. Daar is ook gratis en veilige parkeerplek voor die kompleks. Gaste het toegang tot die swembad in die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by The Sundown Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Portier
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marc Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 9
Ligging
- College-laan 2, The Sandtown 487, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Sundown Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Rural Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: College-laan 2, The Sandtown 487, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18