The Shack
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lord Caledon-straat 872, Palm Beach, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Shack bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Palm Beach en in 'n rustige omgewing wat ideaal is vir gesinne of groepe vriende.
Daar is 2 verblyfopsies: 'n hoofhuis met slaapplek vir 10 gaste en 'n aparte kothuis vir 4 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, gemaklike beddens, 'n privaat ingang en 'n goed toegeruste kombuis. Boonop beskik die hoofhuis oor 'n ruim leefarea en sommige kamers het yskassies, waaiers en TV's met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die verblyf spog met 'n pragtige, welige tuin en geriewe, soos 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, dek, kroeg sonder alkohol en 'n kinderspeelarea. Die hoofhuis spog ook met 'n Jacuzzi. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en geslote-kringtelevisie verseker veiligheid en sekuriteit.
Die verblyf is net 'n paar kilometer van die strand af, en die Wildekus, Margate en Port Edward is net 'n entjie se ry ver.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lord Caledon-straat 872, Palm Beach, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Shack het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Palm Beach Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lord Caledon-straat 872, Palm Beach, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom