Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Salt Life

Selfsorg
Spesiale Aanbod 35% af

Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Feb 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat 80, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 R2 275 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

The Salt Life is 'n selfsorghuis in Kabeljous, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek, en Kabeljous-strand is net 100 m ver.

Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort en toilet. Die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbedens. Hierdie kamers het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, asook basiese eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het banke, waarvan 1 'n enkelbed is. Daar is ook 'n etenstafel en platskem-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon met 'n buitebraai-area en 2 etenstafels, asook 'n uitsig oor die see.

Veilige parkeerplek vir 3 voertuie is beskikbaar. Aktiwiteite in die omgewing sluit branderplankry, perdry, voëlkyk, bergfietsry, tennis, visvang, fietsry, wildkyk en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by The Salt Life sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir The Salt Life
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Melkhoutstraat 80, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Salt Life het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R3 500 R2 275
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 275
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat 80, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6960aeaca3f4ed80c1b1f0507b55e0f163d45f8944baec6af5017c386c122c7949e589fbc446aae19e867c0029394cbf5e38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 275 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 80 Melkhout Street Kabeljous 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0123111 24.9276998
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem