The Rose Room
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parklane 14, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Rose Room bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Hilton. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers.
Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en is oopplan. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kamer het 'n kas vir gaste se bagasie, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffieskinkbord. Daar is ook 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n TV.
Die dubbeldeure lei na die privaat houtdek met 'n tafel en stoele. Veilige parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar.
Kamer-opset
Kapasiteit: 2
•
Aantal Kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Ligging
- Parklane 14, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Hilton Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parklane 14, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18