Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Delavigne House - The Porch suite

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Delavigne House - The Porch suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jeremia B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremia B
Enkelreisiger

Plattelandse hartlikheid op 'n skinkbord.

Delavigne House - The Porch suite is perfek geleë vir oornag reisigers tussen Kaapstad en George. Charl se gasvryheid is eg plattelands: opreg en hartlik. Sy bedagsaamheid teenoor sy gaste is duidelik uit die verversings en snoepgoed wat hy sonder addisionele kostes aanbied. Sy lamskerrie, wat hy bedien het toe hy gehoor het ek het nog nie aandete gehad nie, smaak soos my ouma s'n. Sy openhartige gasvryheid en goeie ligging maak dat ek hom weer sal opsoek. Ek beveel hom sonder skroom aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delavigne House - The Porch suite se terugvoer

Goeie more

Baie dankie vir die pragtige boodskap.

Sien uit na jou volgende besoek.

Groete, Charl

Delavigne House - The Porch suite
Liezl S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige in en uit, maar meer as wat ons kon nodig kry!

Baie netjies, privaat en goed ingerig. The host is baie behulpsaam en maak die lekkerste slaaisous!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Delavigne House - The Porch suite se terugvoer

Hallo Dames

Baie dankie vir die mooi boodskap.

Groete, Charl

Delavigne House - The Porch suite
Beverley C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charl's place is a little gem! Well equipped, stylish, warm and friendly.

Charl is also an accomplished chef who treated us to a delicious dinner and red wine while we dined at his beautifully prepared table with a crackling, cosy fire to warm us. We slept well on the comfortable, warm bed and enjoyed a good night's rest after a long drive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Vigne-straat 20, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf0d8263245ea8ed6b5cefbed4b6798d4b891c22997336cc726f0123b259995d14422b9c64e8b0565f7299e97745c46a1968?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 20 De La Vigne Street Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.151682 19.9156108
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem