We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by The Point Hotel | LekkeSlaap
+51

The Point Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 33 resensies vir The Point Hotel
Netheid
3.1/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.0/5
Anton V - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie vir beter vra of hoop nie.

Alles was awesome. Skoon koppies en borde met ontbyt kan net meer aangevul word. Was altwee dae 'n probleem.

Denzil H - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A prime loacation for a hotel with beautiful views.

Will definitely be back soon.

The Point Hotel se terugvoer

Good day

Thank you for your positive words. Hope to see you again in the future,

Kind regards

The Point Hotel
Carin S - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin S
Besigheidsreis

Sien sterre.

Nie 'n 4 ster-hotel nie.

Jan B - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Besigheidsreis

Fantastiese uitsigte. Ontvangs is vriendelike en effektief maar die hotel is oud.

Omtrent die ligging kan daar niks slegs gepraat word nie. Dit is in een woord "onbeskryflik"! Die outjie by ontvangs was baie vriendelik en effektief maar my ondervinding met die personeel was bietjie ontsier toe ek die oggend om 07:00 vir ontbyt aankom en dit was nog besig om reggemaak te word. Toe ek sê dat ontvangs het die vorige aand bevestig ontbyt begin 07:00 was die baie nors antwoord "hy was verkeerd" en dit was dit. Die kamer heeltemal skoon, gemaklik, en ek het lekker geslaap. My enigste groot negatief is dat hierdie hotel seker in die 70's gebou is en hy is werklik oud en 'n ligging soos hierdie verdien iets meer aantreklik. Maar soos die Engelsman sê "if it ain't broke don't fix it." Sal ek weer hier kom oorslaap wanneer ek op 'n sakereis is, sonder twyfel. Sal ek dit aanraai vir iemand wat 'n familie vakansie wil kom bly. Ongelukkig nie.

Pieter S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie kamer en alles skoon.

Van die elektriese items het nie gewerk nie. Aircon het krag uitgeskop en die hyser was stukkend.

Netanje B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Netanje B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff, but definitely under staff.

See stars

Nathan V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan V

Absolute fantastiese middelweek wegbreek.

Sal beslis the point weer besoek.

Hottie O - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hottie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis nie 4 ster hotel nie.

Wellness afdeling kon geen naels doen nie, uv-lig stukkend. Geen partner massage moontlik soos geadverteer. Badwater is bruin. Koffiemasjien van die restaurant was stukkend. Wifi was baie slegte kwaliteit, meestal onbruikbaar.

Wj B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wj B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Nice location. Beautiful sea views.

Jaco M - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 4 ster-gehalte nie.

TV het baie beperkte kanale. Hysbak is buite werking.

Esmeralda N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Esmeralda N
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Die hotel stink en daar is swart mufkolle op die gordyne. Die balkon en ruite is vuil. Die water wat uit die kraan kom is geel. Die beddegoed lyk of dit al 10 jaar oud is. Ek weet eerlikwaar nie hoe hulle 4-sterre gekry het nie.

Judith T - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Judith T
Gesin met tieners

Ligging is fantasties. Maar The Point se beddegoed en kussings is in baie slegte toestand.

Hulle ontbyt is fantasties. Maar algemene herstelwerk aan hotel is 'n probleem. Sal beslis ander akkommodasie kry met goeie ligging vir dieselfde geld wat meer ingesteld is op kwaliteit as Point Hotel. Hysbak het nie gewerk nie. Lugreëling het nie gewerk nie en beddegoed en kussings was in baie swak toestand.

Santie P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar gaan bly.

Alles was puik, personeel baie vriendelik en was elke keer eerste om te groet, dit was baie indrukwekkend. Breakfast, weet nie hoe om dit te beskryf nie, dit was verskriklik lekker, groot verskeidenheid, borde kos was netjies gepak, personeel kom vra hoe verkies jy jou bacon ens. hul het uit hul pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Hul mag en kan breakfasts voorberei.

Riaan N - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan N
Gesin met tieners

Daar is verskeie verkeerde goed wat ons ervaar het met ons verblyf.

1. Die kamersleutel was die spaarsleutel. Die vorige gaste het dit verloor. 2. Die hysbak het nie gewerk nie. Ons moes die heeltyd trappe gebruik het. 3. Die WiFi was nie daar soos kwoteer is nie. 4. 'n Stukkende glasbottel is in my kinders se kamer gekry. Nadat die plek skoon moes wees. 5. Die toilet het onaangenaam geruik, asof die skoonmaakmiddels nie gebruik was nie. Ek moes gaan aankoop en dit toedien. 6. Twee van die drie buitestoele (veronderstel om 4 te wees) het net twee boute ingehad. Dus onbruikbaar. 7. Die skuifdeur was van die reling af. 8. Dit wou voorkom of daar op die minimum-personeel-aan-diens-konsep, gehandel is. Die portier is die kroeg man en waiter.

Cobus D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bly ons het net een nag daar oorgebly.

Klantediens en plek self nie op standaard nie.

Anton V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie aangenaam nie.

Honeymoon suite kyk uit op Spur en die kamer was nie netjies nie. Daar is ook nie privaatheid nie die gordyne wou nie toemaak nie. Gelukkig kon ons van kamer verander.

Lizelle D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel net nie gelukkig met geen privaat parkering by die hotel.

Gange van hotel was nie baie skoon. Ontbyt was lekker die volgende oggend. Kamer en badkamer was mooi skoon. Beddegoed was ook netjies en skoon. Balkon was net altyd nat en kon nie daar sit nie.

Ulanda W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek se uitsig is onverbeterlik.

Alhoewel ek 'n paar ongunstige resensie gelees het, was alles perfek tydens ons besoek. Jeffrey by ontvangs het uit sy pad gegaan om alles reg te maak.

The Point Hotel se terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering oor die Point Hotel.

Hoop om u weer binnekort te sien by ons.

Groete,
The Point Hotel span.

The Point Hotel
Theo G - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Theo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hotel kort baie onderhoud, ons is ook nie ingelig van ontbyt nie.

Ontbyt is seker ons eie skuld, ons moes gevra het of dit ingesluit was en hoe dit werk. Ons het die oggend ontvangs gebel, maar geen antwoord gekry nie. Die toiletsitplek was stukkend, die badkamerblindings was stukkend en seker te verstane met die inperkings. Kamer was verder netjies, ons moes die aandiens-bestuurder kry om die TV te kom instel, omdat daar nie sein was nie. Baie min of geen onderhoud word daar gedoen nie, as jy by die balkon uitkyk sien jy net stukkende mure en algehele verval.

Corrie B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Corrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geensins aangenaam nie.

Ons is nie voor die tyd ingelig dat die hyser nie werk nie. My man is verlam in sy linkerarm en sy linkerbeen is swak, aldus was die trappe geen opsie nie. Hulle het ons toe op grondvloer geakkommodeer, is die mees agterlike kamer wat ek in my hele lewe nog in gebly het, met verf wat van die mure afdop, vensterknippe wat af is en langs die TV lê, die voering van die gordyne wat plek-plek skeure in het, soveel so dat dit soos strepe en spikkels lyk as die lig van buite af deurskyn. Geen warm water om te stort nie, en die mees onaangename rioolreuk wat jou verwelkom as jy inkom. Nooit ooit weer nie!

Herman K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste see-uitsig en baie netjiese kamer.

Eetsaal is baie teleurstellend met swak uitleg en voel soos 'n koshuiseetsaal. Met so mooi uitsig kan hulle baie beter doen.

Dewald P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dewald P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Honeymoon suite is 'n doodgewone kamer.

Kamer is bouvallig en prys is belaglik vir wat jy kry.

Mlungensi M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mlungensi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good.

Only problem is that the TV was not working and there was always nobody at the reception and there is no phone in the rooms. Cleaners did not clean very well the bed was not made up well.

Hanlie D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, was probleem om beddegoed betyds oor te trek.

Daar is blykbaar 'n probleem met genoeg beddegoed. Hulle het eers ná vieruur die middag die bed kom oortrek. Die uitsig en ligging is fantasties. Loopafstand van restaurante. Lekker vakansie-atmosfeer.

Lardus B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lardus B
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Uitstekende ligging en ontbyt is heerlik. Matras was goeie gehalte. Hotel kort wel bietjie algemene onderhoud.

Benita S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Benita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens.

Daar was probleme met ons bespreking. Alhoewel ons bespreek het en reeds betaal het, kon hul nie ons bespreking kry nie.

Lizeth K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lizeth K
Gesin met tieners

Die kostes vir hotel was definitief nie die waarde werd.

Die hotel is 'n 3 ster en nie 4 ster.

Johan M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging uitstekend. Baie mooi uitsig oor see.

Kamer mooi oorgedoen. Deurslot nie gewerk en kon nie herstel word tydens verblyf nie. DStv nie gewerk oor 4 dae nie. Handdoeke baie oud maar skoon. Personeel behulpsaam by ontvangs en etes, maar kort nog bietjie opleiding met diens. Kos gereeld te min a.g.v. groot toergroep met ontbyt. Met Kersete het sekere disse opgeraak binne 2 ure. Kos-variasie beperk met ontbyt. Parkering nie veilig. Ligging uitstekend en uitsig baie mooi.

The Point Hotel se terugvoer

Thank you for review.

The Point Hotel
Paul G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Paul G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en uitsig - dis al.

Tans besig met opknapping wat al lank terug moes gebeur het. Plek lyk deurmekaar, hysbak vuil, sy vloer vol sement. Lyk of niemand in beheer is by die hotel nie. Die ontbyt, was seker die slegste wat ek al in enige hotel ervaar het. Baie min verskeidenheid, net wibrood, nie een stuk kaas, koue vleis of tamatie voorgesit nie. Teen die pryse wat hulle vra was dit regtig onanvaarbaar. As jy nie die volle "package" kan veskaf nie, moet jy nie volprys daarvoor vra nie.

Maryna K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Maryna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig, maar dit is waar dit eindig.

Dit was ons derde besoek aan die Punt Hotel. Die uitsig is wonderlik, maar die kamers is nie waarde vir geld nie, die afwerking is pateties ten spyte daarvan dat die kamers oorgedoen is. Die melk in die kamer vir die koffie was suur. Die veiligheidsketting se meganisme is verkeerd geïnstalleer; as jy die deur oopmaak val die ketting uit. Potloodmerke teen die dak en teëls. Plekke wat half geverf was. Die personeel is onvriendelik. Die hele idee wat 'n mens kry, is vir die uitsig. Vat dit of los dit.

The Point Hotel se terugvoer

Good day,
Thank you for the email received. We appreciate all feedback, whether it be positive or negative, as we only wish to improve our services.
Please could you be so kind as to advise me the room number you stayed in? Or alternatively your surname, so I can investigate the matter for you further and give you feedback regarding your complaint.

Kind regards,
Teneil Claassen

The Point Hotel
Otto J - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Otto J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die kuiertjie baie geniet!

The Point Hotel is so pragtig geleë dat 'n mens amper net op die stoep wil sit en die see indrink! Kamers lekker ruim. Die ontbyt is uitstekend en aandete was ook heerlik. Sal aanbeveel.

Murvin P - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murvin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay - will come again soon

Had a really good stay. The only suggestion from my end would be that the parking bays should be marked with room numbers to avoid confrontation and unpleasant situations between public and other hotel guests. That would be much appreciated. Thanks for everything, Mr & Mrs Pienaar.

Gerhard V - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig iets besonders! Baie netjies, veilig en die kamer is elke dag skoongemaak.

Ons het drie nagte daar deurgebring en dit was regtig baie lekker. Al wat my gepla het is die voertuie wat so laataand daar musiek gemaak het in die parkeerarea. Die buffet was baie lekker. Ek sal The Point Hotel enige tyd weer besoek.

Vanaf R1 080
R1 080 R918
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 080
R1 080 R918
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 080
R1 080 R918
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puntstraat, The Point, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzNDhhZmU2LTJhN2QtNDE1Ny1hNGJkLTY4NGMwYTQxYzNhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080, nou Vanaf R918  per nag, vir 2 mense 33 5 1 4 Point Road The Point 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.185708917216 22.158318758011
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem