The Onion Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Immelmanstraat 203, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Onion Cottage is 'n pragtige Karoo-kothuis met 'n oopplan-ontwerp wat deur berge in Nieu-Bethesda omring word. Dit is gerieflik naby die Kitching Fossielmuseum, kunsgalerye en restaurante geleë.
Die kothuis met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n enkelslaapbank vir kinders. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, gasstoof, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het ook 'n etenstafel en 'n binnebraai-area.
In die welige, omheinde tuin kan gaste in die swembad afkoel, op die stoep ontspan, of langs die vuurput kuier. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die kothuis is heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk.
Slaapplek
’n Bespreking by The Onion Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Russies
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Galina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Immelmanstraat 203, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink The Onion Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nieu-Bethesda Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Immelmanstraat 203, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom