Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Onion Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Galina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir The Onion Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Roelf V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Drie winterdae in Nieu-Bethesda.

'n Pragtige, veilige, goed-toegeruste (top-kwaliteit beddegoed, kombuisware, sowel as tydskrifte/boeke) kothuis met 'n heerlike kaggel (en braaiplek buite). 'n Interessante, sorgsame en bekwame gasvrou wat deur 'n ewe sorgsame en vriendelike huishulp bygestaan word. Een van die lekkerste kuiers in Nieu-Bethesda, ten spyte van die winderige, winterstormweer. Beveel dit sonder voorbehoud aan. Ons beplan om terug te keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immelmanstraat 203, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0197d010b80a0eb425a8709ecd491af0bd50776b7c181620819184f7ae6cb4290a9053206f6b26e502787cede105a38aeb6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 203 Immelman Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.861984677047 24.552971728975
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem