Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Moorings 3

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 739

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir The Moorings 3
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Vaughan R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

First class location and accommodation.

The unit and location were first class.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius Salmon R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius Salmon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Egte Weskus gevoel.

Puik. Ons het so lekker gebly en wou nog 'n dag langer bly, maar daar was reeds gaste ingeboek. Bummer. Sal The Moorings 3 beslis aanbeveel. Regte 'authentic' Weskus verblyf. Die ligging, die uitsig, die eenheid, die parkering onderdak reg voor jou deur. Sal daar wil aftree.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Moorings 3 se terugvoer

Hello Tertius,

Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit baie. Ons hoop om julle gou weer te sien, en hopelik kan julle langer bly.

The Moorings 3
Miemie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie S

Lekkerste lekker!

Een van die lekkerste plekke waar ons nog ooit gebly het. So naby aan die see en die hele konsep van die ou fabriek wat omskep is in moderne verblyf is absoluut briljant. Ons het alles gehad wat ons kon nodig hê en die restaurante binne stap afstand was ook 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige area en mooi uitsig.

Ons het 2 heerlike nagte gehad. Geen klagtes nie. Die eienaar was ook baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible location

Part of a renovated warehouse with other units out on the peninsula of Paternoster. Sit and eat brekkie with a front-row seat over the ocean and watch waves break over the main beach. Paddle in the rock pools and watch massive waves break over large boulders as the peninsula goes out to sea. Beautifully kitted out with everything we needed including a gas oven and combustion fireplace. A bit chilly in winter but good sunshine through the windows throughout the day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominic R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unbelievable, the pictures don't do it justice.

The perfect space with everything we needed. The outside braai area is great, the entire space is beautiful, better than we could have imagined.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location is perfect. Views are amazing. Facilites are great.

We would recommend the unit. Location is perfect. Views are amazing. Facilites are great. Wonderful idea turning an old warehouse into units.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, skoon huisie. See-uitsig.

Die vakansiehuisie en parkeerplek is veilig. Stapafstand van alles af. Uitsig op die baai en die pragtige wit huisies. See-uitsig, ons het dolfynne en walvis gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Moorings 3 se terugvoer

Hallo Naomi

Baie dankie vir hierdie resensie. Moorings 3 se uitsig is pragtig en binne loop afstand vanaf die Paternoster Waterfront. Ons is so bly julle het die tydjie daar geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.

The Moorings 3
Vanaf R1 700
R1 700 R1 133
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 133
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 133
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreeftegang-keeromstraat, Crayfish Wharf-kompleks, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa4e9c8c7a1a81374f1923f0ae03991bb6c44cdb2d4cb6411ca247d439e75a03a7004faf07ba113e03b9394b0f0ba1e842c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 133 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Kreeftegang Close Crayfish Wharf Complex 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.806066519309 17.883347897962
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem