Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Melville Quarters

Morning Glory
Vanaf R600
R600 R420
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n slaaparea, 'n badkamer, eetarea en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 2. Verder is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die kamer lei na 'n privaat binnehof met 'n tafel en stoele. Daar is 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg. WiFi, parkeerplek, koffie, tee, suiker, seep en 'n TV met sekere DStv-kanale word voorsien.

Huisreëls

Rook word nie in die eenhede toegelaat nie, maar gaste kan buite rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jasmine
Vanaf R750
R750 R525
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is geskik vir 2 gaste en het 'n slaaparea, 'n badkamer, eetarea en 'n kombuisarea. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Verder is daar sitplek, 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Die kombuis is met 'n induksiestoof, mikrogolf, broodrooster, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 2. Daar is 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. WiFi, parkeerplek, koffie, tee, suiker, seep en 'n TV met sekere DStv-kanale word voorsien.

Huisreëls

Rook word nie in die eenhede toegelaat nie, maar gaste kan buite rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lavender
Vanaf R900
R900 R630
per eenheid
Beskrywing

Die kothuis is geskik vir 3 gaste en het 2 slaapareas, 'n badkamer, eetarea en 'n kombuisarea. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n enkelbed, asook sitplek, 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 3 en die kamer lei na 'n mooi tuin. Daar is 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. WiFi, parkeerplek, koffie, tee, suiker, seep en 'n TV met sekere DStv-kanale word voorsien.

Huisreëls

Rook word nie in die eenhede toegelaat nie, maar gaste kan buite rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Desert Rose
Vanaf R900
R900 R630
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid is geskik vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, eetarea, sitarea en 'n kombuisarea. Die slaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Daar is ook pakplek in kaste en die kamer lei na die leefarea. Die kombuis is met 'n induksiestoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 en die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Daar is 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. WiFi, parkeerplek, koffie, tee, suiker, seep en 'n TV met sekere DStv-kanale word voorsien.

Huisreëls

Rook word nie in die eenhede toegelaat nie, maar gaste kan buite rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Clivia House
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Clivia House is 'n losstaande drieslaapkamerhuis met 3 badkamers en 'n TV-kamer/eetarea en kombuis. Dit is geskik vir kort- of langtermynverblyf. Dit is ideaal vir groepe, vriende en familie, besoekende akedemici en nagraadse studente. Die stoep het 'n pragtige uitsig op die boomryke tuin waar daar 'n groot tafel en braaigeriewe is.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg, maar tee, koffie, suiker en skoonmaakmiddels is ingesluit

Huisreëls

Rook word nie in die eenhede toegelaat nie, maar gaste kan buite rook.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
R600 R420
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4de Laan 54, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95b86d6cb4adaa0b76f1695313fb285fba6f31852168bdc3879ea48f97b34dfb1bffcb5585102bfcaf66dcb1fabf97a37445?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R420 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 54 4th Avenue Melville 2092 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -26.17599 28.00396
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem