Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Manor House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knorhoek-weg 37, Knorhoek-landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Manor House skuil teen die hange van die berg bo Sir Lowryspas langs die Helderberg-wynroete in die Wes-Kaap geleë. Hierdie historiese gebou, wat in 1795 gebou is, is 'n nasionale monument.

Die Manor House beskik oor 5 slaapkamers waarvan 3 op die onderste verdieping geleë is. Die ander 2 kamers vorm saam die Tweeslaapkamer-gesinssuite op die boonste verdieping. Hierdie gesinssuite het twee slaapkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied.

Die Tuinkothuis langs The Manor House het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Skuifdeure lei na 'n stoep in 'n privaat tuin.

Millers Cottage is 'n gemeenskaplike kothuis met 4 slaapkamers. Die Kothuis is apart van die hoofhuis en het plaasuitsigte. Dit beskik oor 2 sakpas-solderslaapkamers onder 'n grasdak. Die 'n en suite-badkamer het 'n stort. Die 2 slaapkamers op die onderste verdieping het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Verder is daar 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area, die tuin en die swembad.

The Manor dien hoofsaaklik as 'n funksielokaal en bied gereeld troues en geleenthede aan oor naweke en soms gedurende die week. Neem asseblief kennis dat funksiegaste tydens hierdie geleenthede op die perseel kan rondbeweeg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 110 resensies vir The Manor House
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jaenne Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Knorhoek-weg 37, Knorhoek-landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Manor House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knorhoek-weg 37, Knorhoek-landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6be5ee1827132f9ec0cefe07b7342d4b3111e10bd7b0a31186274e1c4d6f381b43b48fc57c0112228148d99e8bc2f78e67a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 37 Knorhoek Road Knorhoek Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.111662 18.9212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem