Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lofts C21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, The Lofts C21, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Lofts C21 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Dit is sowat 900 m vanaf Diaz-strand en die Diaz-waterpark geleë wat dit perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende maak wat na 'n kuswegbreek soek.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV en daar is 'n enkelbed en 'n stapelbed in die tweede slaapkamer. Linne word voorsien. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, wasmasjien, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Dit lei na die leefarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met eksklusiewe DStv-kanale.

Die skuifdeur lei na die balkon met 'n piekniektafel en uitsigte oor die tuin met 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar en The Lofts C21 is sowat 2 km vanaf die Langeberg Mall en verskeie ander winkels en restaurante geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by The Lofts C21 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Lofts C21
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Leandri Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 23

Jaar gelys 2

Ligging

  • Louis Fourie-weg, The Lofts C21, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lofts C21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, The Lofts C21, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3badb07cb64712f9df50f799695dca15b18ced3aa966f5fdb60ba7bd5a93b787ab298badacd250524e0cda5fca5dc86f0bb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 Louis Fourie Road The Lofts C21 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.165156083612 22.109491825104
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem