Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lemmer House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hangklipstraat 212, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Lemmer House bied gasteverblyf in Pringlebaai op die Walvisroete. Dit spog met 'n pragtige uitsig op die Kaapstadse berge en oor Valsbaai en is 'n wonderlike wegbreekplek vir familie of vriende wat in 'n klein kusdorpie wil ontspan.

Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die luukse en suite-koningkamer bied slaapplek aan 2 gaste en die tweede eenheid is 'n luukse selfsorgwoonstel wat slaapplek aan 4 gaste bied.

Pringlebaai se kuslyn spog met 'n aantal opwindende aktiwiteite vir oud en jonk. Besoekers kan veilig swem, watersport beoefen, in die rotspoele snorkel en die rits staproetes op Hangklippiek aandurf. The Lemmer House is naby winkels en restaurante en tussen 2 van Pringlebaai se swemstrande geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Hangklipstraat 212, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hangklipstraat 212, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d8c8bfcc6496d4e80a0e3deecb6ed0835fd039368c2c6770464254ec1b76c86e08a8cdecb57044fc58d7e47a03ed969bc79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 212 Hangklip Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.352909069469 18.817732892031
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem