Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Kloof Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abelia-weg, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 000 R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Kloof Cottage skuil in Kloof en bied lieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis. Dit is 'n rustige en gerieflike toevlugsoord vir enkelreisigers en paartjies.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-kamer het knus rusbanke, 'n leeshoekie en 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n tuin met braaigeriewe en 'n swembad.

The Kloof Cottage is gerieflik naby winkels en restaurante en bied maklike toegang tot besienswaardighede soos die Kloof Buiteklub, Krantzkloof Natuurreservaat en verskeie skilderagtige parke. Hiér sal gaste 'n onvergeetlike verblyf te midde van die natuurskoon ervaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Kloof Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Abelia-weg, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abelia-weg, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA972de919d88abba2f53e408c7703b1a7866c14979dbae2e2ce4d7dc3abd0ff8786b861babd18473f42256d51f6862449e9f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 700 per nag, vir 4 mense Abelia Road Kloof 3640 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.789213400087 30.832885713492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem