The Island 15
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Suzette M - Feb 2024
Algehele gradering
Ongelooflike see uitsig, rustig en loopafstand na die strand.
Sarita B - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastiese blyplek.
Collette H - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful place.
Chevonne K - Jun 2023
Algehele gradering
Felt like a home away from home.
Juriw V - Mei 2023
Algehele gradering
The Island 15 is baie mooi en reg op die see.
Bronwyn S - Mei 2023
Algehele gradering
We loved our stay!
Christelle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig!
Sven S - Jan 2023
Algehele gradering
Great venue.
Annelie O - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Albert C - Jan 2023
Algehele gradering
Ontspanningsterapie by die see.
Lees meerRochelle V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker woning, egter geen strand toegang vanaf verblyf nie.
Chantelle N - Okt 2022
Algehele gradering
Heavenly and relaxing stay, didn't need anything else!
Chris A - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Sal beslis weer gaan.
Nathaniel M - Okt 2022
Algehele gradering
See stars.
Chrizelle R - Sep 2022
Algehele gradering
Amazing!
Ernest R - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker, gerieflik en ons is gul bederf. Ek sal enige tyd weer daar wil oorbly.
The Island 15 se terugvoer
Baie dankie Ernest. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Julle is awesome gaste en ons sien uit om julle weer te kan bederf in die toekoms.
Chantelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Lindsey D - Jul 2022
Algehele gradering
Absolutley stunning unit in an amazing location! Centrally located and not far from Ballito.
Karen R - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, regtig 'n heerlike vakansie!
Lilian N - Mei 2022
Algehele gradering
Selfs beter as die foto's.
Lloyd D - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome.
The Island 15 se terugvoer
What a pleasure to host you and your beautiful family. Hope to see you soon.
Nelmari M - Mrt 2022
Algehele gradering
Was een vir die boeke.
The Island 15 se terugvoer
Dankie Nelmari, dit was lekker om julle pragtige gesin te huisves.
Vinesh H - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent! It is all we could have asked for.
Philip S - Mrt 2022
Algehele gradering
Panoramiese uitsig met die geklank van golwe.
Lees meerJohannes Christiaan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike uitsig. Luuks. Als wat mens nodig het.
Lynie N - Feb 2022
Algehele gradering
Stunning apartment - well looked after!
The Island 15 se terugvoer
Thanks a million Lynie, it was a great pleasure to host your beautiful family.
Amanda V - Feb 2022
Algehele gradering
'n Wonderwêreld! Dit was eenvoudig fantasties.
Sonja V - Feb 2022
Algehele gradering
It was a lovely few days at a lovely flat with a lovely view.
Sunil R - Feb 2022
Algehele gradering
Relaxing.
The Island 15 se terugvoer
Thank you Sunil, it was a great pleasure to host your lovely family !
Johan W - Feb 2022
Algehele gradering
Great plek!
The Island 15 se terugvoer
Dankie Johan, dit was n groot plesier om julle te huisves, hoop dat julle weer sal kom draai
Belinda B - Jan 2022
Algehele gradering
Amazing.
The Island 15 se terugvoer
Thanks a mil, it was a great pleasure to host you and your family.
Looking forward to see you again.
Leone L - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut asemrowend.
Lees meerThe Island 15 se terugvoer
Baie Dankie Leonie, dit was vir ons n groot voorreg om julle pragtige familie te huisves.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 61, The Islands 15, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom