The Green Lantern
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andrewstraat 5, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Green Lantern Cottage bied 2 veilige selfsorg-eenhede op die eienaar se lowerryke perseel in Howick. Die eiendom het die ideale ligging net 'n paar minute se ry van winkels en kroeë af.
The Green Lantern House is volledig gemeubileer en het 2 slaapkamers. Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander een het 2 enkelbeddens. Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n groot rusbank en 'n platskerm-TV met DStv, asook lugversorging. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof en gasoond, ketel en 'n broodrooster.
The Green Lantern Cottage het sy eie privaat ingang en elektriese omheining. Daar is 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die oopplan-leefarea het 'n driekwart-slaapbank vir 1 volwassene of 2 kinders en 'n platskerm-TV met DStv. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, elektriese oond, stoof, ketel en 'n broodrooster.
Daar is gratis WiFi op die perseel beskikbaar, asook veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Andrewstraat 5, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Green Lantern het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Howick Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andrewstraat 5, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom