The Gate Guesthouse
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naudestraat 2, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R1 000R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Gate Guesthouse bied verblyf in 'n pragtige tuin
in die bekoorlike vakansiedorpie Clarens. Die eiendom is die ideale basis om die vele besienswaardighede en aktiwiteite wat die dorp bied, te verken.
Verblyf by The Gate Guesthouse bestaan uit 3 gastekamers en 1 selfsorg-eenheid. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n privaat badkamer, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, leef- en eetarea, WiFi, 'n TV met DStv en 'n privaat braai-area met 'n Weber. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank.
Die eiendom het ook 'n braai-area vir sekere kamers en veilige parkeerplek vir voertuie.
The Gate Guesthouse is ook naby die middedorp met kunsgalerye, boetiekwinkels en restaurante, asook stap-, draf- en bergfietsroetes om te verken.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Naudestraat 2, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink The Gate Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naudestraat 2, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 18