The Gables
Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 330, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 200R1 430 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Gables bied luukse verblyf in die hartjie van die pragtige Clarens in die Oos-Vrystaat.
Verblyf beskik word aangebied in die hoofhuis en 'n ateljeewoonstel.
Die solderwoonstel het 4 enkelbeddens, waarvan 2 as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Classique het 'n swembad, 'n berg-uitsig en bied slaapplek aan 4 gaste.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, breekware en eetgerei toegerus is. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en Disney +. Gaste kan met hul DStv-besonderhede inteken.
Die perseel bied 'n pragtige tuin met uitsigte op die Matuli Bergreeks. Daar is 'n swembad, asook braaigeriewe en kuierareas.
The Gables is net 100 m van die middedorp af en die naaste restaurant is 50 m ver. Gaste het toegang tot parkeerplek in die parkeerarea en kan dus die dorp te voet verken.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Markstraat 330, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink The Gables het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 330, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom