Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Flamingo Apartments by Perch Stays

Selfsorg
Superior Studio Apartment with Mountain View
Vanaf
Vanaf R3 360
per eenheid
Beskrywing

Hierdie bekoorlike ateljeewoonstel spog met 'n lieflike berguitsig vanaf die privaat balkon en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Studio Apartment with Mountain View
Vanaf
Vanaf R3 360
per eenheid
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, kombuisie en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook lugversorging, 'n platskerm-TV, gratis WiFi en toegang tot 'n privaat balkon.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior One-Bedroom Apartment
Vanaf
Vanaf R3 630
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en spog met 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon. Die slaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Boonop het die sitarea 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
One-Bedroom Apartment
Vanaf
Vanaf R3 630
per eenheid
Beskrywing

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het lieflike uitsig oor die stad. Die slaapkamer met lugversorging het 'n dubbelbed en lei na 'n balkon. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. 'n Gerieflike rusbank en 'n platskerm-TV is in die sitarea beskikbaar. Gaste kry ook gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Apartment with Mountain View
Vanaf
Vanaf R3 775
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie bekoorlike woonstel beskik oor 1 slaapkamer, bied 'n lieflike uitsig op die berge en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en lei na 'n balkon. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die knus sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury Studio with Mountain View
Vanaf
Vanaf R4 485
per eenheid
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, kombuisie en badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook lugversorging, 'n platskerm-TV, gratis WiFi en toegang tot 'n privaat balkon.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury One Bedroom Apartment with Sea View
Vanaf
Vanaf R4 655
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer met lugversorging en 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis i smet 'n yskassie, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV en maak lei na 'n privaat balkon met 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 360
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-weg 6, Seepunt, 806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24e9c209f57dfaeffd5e5caa5c17eeb1f04bef79648113caa56d62d93550c13ff25f5d739714c39712aee8f9116b5ae7422b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 360 per nag (plek vir 2) 6 Regent Road Sea Point 806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.9185815 18.3868487
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem