The Ferryview
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Plaas 860, Jefferysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Ferryview is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas op die oewer van die Gamtoosrivier, 20 km buite Jeffreysbaai.
Dié eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale, en gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n kuierarea met oorgenoeg, gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. Buite is 'n stoep met meubels, wat die perfekte plek is vir ontspanning. Dié stoep lei na 'n tuin met 'n boma-vuurput wat 'n uitsig oor die rivier bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R102, Plaas 860, Jefferysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink The Ferryview het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kouga-Omgewing Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Plaas 860, Jefferysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom