The Elegant Retreat
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silverlakes-pad, The Village 59, Leeuwenhof Estate, Pretoria, 0002, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R990R660 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Elegant Retreat is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die Leeuwenhof Security Estate in Pretoria-Oos. Hierdie woonstel is naby Life Wilgers Hospitaal, verskeie winkelsentrums en 'n gimnasium.
Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis, eetarea en sitarea het 'n oopplan-uitleg. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n tafel en stoele vir 6 gaste. Dit lei na die sitarea met sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die lieflike stoep met sitplek, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by The Elegant Retreat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chantelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Maande gelys 7
Ligging
- Silverlakes-pad, The Village 59, Leeuwenhof Estate, Pretoria, 0002, Gauteng
- Gaste dink The Elegant Retreat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silverlakes-pad, The Village 59, Leeuwenhof Estate, Pretoria, 0002, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom