Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Edge Mountain Retreat

The Cabin
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 'n enkelpersoon of 'n paartjie. Dit is toegerus vir selfsorg en bestaan uit 'n oopplan-leefarea met 'n dubbelbed, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n verwarmer, maar geen kaggel nie. Die eenheid het 'n houtdek.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Birch-wood Kothuis
Vanaf
Vanaf R895
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tuinkothuis is semi-losstaande met die Appletree Cottage, en hulle kan elk tot 2 gaste akkommodeer. Birchwood het 'n dubbelbed terwyl Appletree 2 enkelbeddens het. Elke kothuis het 'n en suite-stort en 'n aparte volledig toegeruste kombuis.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Apple-tree Kothuis
Vanaf
Vanaf R895
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tuinkothuis is semi-losstaande met die Birchwood Cottage, en hulle kan elk tot 2 gaste akkommodeer. Birchwood het 'n dubbelbed terwyl Appletree 2 enkelbeddens het. Elke kothuis het 'n en suite-stort en 'n aparte volledig toegeruste kombuis.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pear Kothuis
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Saam met Peach Blossom en Cherry Blossom kan hierdie 3 tuinkothuise elk 2 gaste akkommodeer en het 'n knus oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed met 'n donsduvet en 'n en suite-stort. Daar is 'n kombuisie en die sitarea het 'n gietyster-kaggel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Minos's Keep Kothuis
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is naby die labirint geleë en net 'n kort 50 m-stap van die rand van die krans en die uitsig af. Daar is 'n dubbelbed, pragtige ou meubels, 'n en suite-stort en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea met 'n kaggel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cherry Blossom Kothuis
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Saam met Peach Blossom en Pear Blossom kan hierdie 3 tuinkothuise elk 2 gaste akkommodeer en het 'n knus oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed met 'n donsduvet en 'n en suite-stort. Daar is 'n kombuisie en die sitarea het 'n gietyster-kaggel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Daedalus’s Shelter Kothuis
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is naby die labirint geleë en net 'n kort 50 m-stap van die rand van die krans en die uitsig af. Daar is 2 enkelbeddens, pragtige ou meubels, 'n en suite-stort en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea met 'n kaggel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Peach Kothuis
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Saam met Pear Blossom en Cherry Blossom, kan hierdie 3 tuinkothuise elk tot 2 gaste akkommodeer en het 'n knus oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed met 'n donsduvet en 'n en suite-stort. Daar is 'n kombuisie en die sitarea het 'n gietyster-kaggel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pin Oak Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaaparea, 'n sitarea en 'n kombuis. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed wat net vir kinders is. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oond, eenplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n kaggel en die eetarea is geskik vir 4 gaste. Gaste het toegang tot hul eie stoep met 'n ingeboude braai en 'n piekniektafel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sugar-bird Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 150
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Sugar Bird is 'n klein kothuis met karaktervolle meubels wat slaapplek het vir 4 gaste. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die leefarea het 'n klein kaggel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweenys Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Tweeny's is 'n knus kothuis met slaapplek vir 4. Dit het 'n slaapkamer op die onderste verdieping met 'n dubbelbed en 'n solderkamer met twee enkelbeddens. Op die onderste verdieping is 'n aparte toilet en stort, 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n kombuisie. Daar is ook 'n buitebraai-area

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Badkamer

Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lavender - Grasdakrondawel
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lavender is 'n groot, gerieflike grasdak-rondawel met slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n gemaklike koninggrootte-bed met 'n vere-duvet. Die badkamer het 'n dubbelstort. Die kombuis en leefarea is oopplan. Die rondawel bevat pragtige ou meubels, insluitend 'n gemaklike ou leersitkamerstel voor die kaggel. Gaste kan die pragtige tuin-omgewing geniet of 'n wandeling van 50 m tot op die rand van die krans neem en die uitsig bewonder.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chestnut Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oulike kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n aparte toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot hul eie stoep met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n lessenaar met sitplek, gratis WiFi en toegang tot 'n stoep in.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n aparte ingang, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv, 'n yskassie, 'n lessenaar met 'n sitplek en toegang tot 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Over-the-Edge Grasdakrondawel
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Over-the-Edge is 'n romantiese privaat grasdak-rondawel vir 2, weggesteek op die rand van die krans. Hierdie rondawel het skouspelagtigste uitsigte. Die rondawel het 'n koninggrootte-bed met 'n vere-duvet, 'n aparte badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die leefarea beskik oor 2 gemaklike ou leerstoele voor die kaggel en bekoorlike ou meubels. Die kothuis het ook 'n pragtige dek wat jou tot op die rand neem.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fire-fly Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Fire-fly Cottage is naby die rand geleë en geniet skouspelagtige uitsigte. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed met 'n vere-duvet, en 'n bad groot genoeg vir 2. Die kombuis en leefarea is oopplan. Die sitarea het gemaklike sitplek voor die kaggel. Die stoep, vanwaar gaste kan sit en kolkende newels en pragtige sonsondergange bewonder, het ook 'n onderdakbraai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Thunderstone - Grasdakrondawel
Vanaf
Vanaf R1 850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Thunderstone is 'n grasdak-rondawel met slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met pragtige ou meubels. Die rondawel is slegs meters van die rand van die krans af en het skouspelagtige uitsigte oor 'n diep kloof gevul met inheemse woude en watervalle, met die berge daaragter. Thunderstone het 'n gemaklike koninggrootte-bed met 'n knus vere-duvet, 'n badkamer met 'n dubbelstort, en oopplan-kombuis en -sitarea. Die sitarea het 'n kaggel. Skouspelagtige sonsondergange en die fantastiese voëllewe is sigbaar vanaf die stoep. Die ideale wegkruipplek vir wittebroodpaartjies en romantici wat iets spesiaals wil hê.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
By-the-Way Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n groot kothuis met 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n ruim oopplan-sitarea met 'n kaggel, 'n eetarea en 'n groot kombuis. Daar is ook 'n stoep met braai-area.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kudu Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met storte. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitarea het 'n kaggel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal Kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stargazer Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Stargazer is 'n lieflike, knus grasdakkothuis met pragtige uitsigte vanuit elke kamer. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, almal met vere-duvets en elektriese komberse. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die leefarea het 'n groot klipkaggel. Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe. Stargazer het 'n groot grasperk voor dit. Asemrowende uitsigte oor die berge is van byna enige plek binne en buite hierdie kothuis sigbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cliffside Kothuis
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cliffside bied skouspelagtige uitsigte van elke hoek af. Die kothuis het 'n luukse koninggrootte-bed en 'n lieflike en suite-badkamer met 'n uitsig, 'n bad en 'n dubbelstort. Daar is 'n dubbelkaggel tussen die sitarea en slaapkamerarea. Die eetarea is oopplan met die volledig toegeruste kombuis. Stapeldeure lei vanaf die gemaklike leefarea na 'n sonnige dek, die perfekte plek vir 'n skemerkelkie, of om te sit en die wonders van die natuur te bewonder.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Heaven's Above - Grasdakkothuis
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Heaven's Above is 'n spesiale kothuis wat op die rand van die krans en inheemse woud geleë is en het 'n ongelooflike dramatiese uitsig. Die kothuis het 'n koninggrootte-bed met 'n vere-duvet. Die badkamer het 'n lieflike diep bad. Die sitarea het 2 gemaklike leerbanke om voor 'n kaggel te ontspan. Dit is die perfekte plek vir ontbyt, 'n skemerkelkie, of om bloot te ontspan en die son te geniet.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan van die kroeg en eetarea in die restaurant gebruik maak.
Die restaurant bedien aandete en die kombuis maak 20:00 toe.
Bespreek asb. jou aandete voor 17:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluff End, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA892d438c4b38335ca9d889a6ffe1e8d212e1586b9a582ae48977d60d19e439d15614cb45df251c691d1d6ec703fa5355bbae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 Bluff End Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.601666666667 26.9175
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem