The Dunes Studio H8
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mrt 2024 tot 20 Sep 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Dunes Studio H8 is 'n selfsorgwoonstel in die Dunes Hotel & Resort in Keurboomstrand in Plettenbergbaai. Die eenheid bied maklike toegang tot die skilderagtige dele op die Tuinroete.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n luukse instapstort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n induksieplaat, yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die woonstel lei na 'n privaat stoep met 'n braai-area. The Dunes Hotel & Resort het 2 gemeenskaplike swembaddens en die woonstel is naby die privaat Blouflagstrand geleë.
Vir groter groepe, of 'n gesin van 4, kan die woonstel saam met die skakelwoonstel, The Dunes Studio H7, bespreek word. Daar is 'n deur tussen die woonstelle wat permanent gesluit is vir privaatheid indien die woonstel apart bespreek word.
Slaapplek
’n Bespreking by The Dunes Studio H8 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Jaar gelys 1
Ligging
- The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Dunes Studio H8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Keurboomstrand Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes Hotel and Resort, Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom