Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Duke Of Bedford

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir The Duke Of Bedford
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Vans A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vans A
Besigheidsreis

Everything was perfect, lovely rooms, good service and clean. Loved it.

Even though we had to travel far, we loved the boutique hotel and were very satisfied with everything. Thank you. A stunning place and will recommend it. Wish it was closer to Port Elizabeth to go more often.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel van 'n hotel in die platteland!

Ons het heerlik oornag in 'n yslike groot bed en 'n gemaklike stewige matras met spierwit, kraakvars en skoon lakens en beddegoed. Silwerskoon badkamer met heerlike warm water in die stort. Sjokolade-verrassing langs die bed asook koffie, tee en 2 vars vrugte in die kamer! Die ontvangs was wonderlik, erg vriendelik en in Afrikaans en ekstra moeite is gedoen om ons te help bagasie dra tot by ons kamer, asook met die aansit en instel van die DSTV. Die Eskom-beurtkrag van 19h00 tot 22h00 het ons nie eers gevoel nie, want die krag en WiFi het dadelik weer aangeskakel nadat die kragopwekkers ingeskop het. Die ontbyt wat ingesluit was in die prys was absoluut uit die boeke uit! Die "Eggs Benedict met Salmon" kan aanbeveel word. Ons sal definitief weer terugkom na hierdie juweel van 'n hotel met interessante "Shabby-Chic"-tipe decor en oulike binnehof! Daar is ook pragtige konferensiefasiliteite en 'n kapel vir huwelike, ens.!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hope-straat 22, Bedford, 5780, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3509378af8951556522217be9a9d4fd8676c6ae810b57e0462c8848109626d8535f972885a0d36aa603013083a0e4cc54ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 22 Hope Street Bedford 5780 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -32.679394610558 26.087009504909
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem