Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dreamcatcher's View

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook (insluitend vaping) is binnenshuis verbode.
Geraasvlakke moet te alle tye tot minimum beperk word.
Maksimum 4 gaste word toegelaat.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Stel die eienaar asb. in kennis oor enige items wat beskadig/gebreek is en maak seker dat die verblyf skoongemaak en opgeruim word voor vertrek.
Aangesien plaashoenders soms die eiendom besoek, mag slegs gesertifiseerde gidshonde geakkommodeer word indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriusstraat 3, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc42e8f3bccc19c05567f0a099e503385aedc9ea0bdf7c8ff757991278c0d271a413ac4b2a3365b17b32df25ba53cab7f8a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 3 Pretorius Street Suurbraak 6743 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.006340095444 20.652772037818
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem