The Donga House
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Williamson-straat 13, Scottburgh, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Donga House is in 'n stil woonbuurt in Scottburgh, dog na aan winkels en die strand. Dit is 'n bekoorlike vakansiehuis wat slaapplek aan 8 gaste bied. Dit is in 'n rustige omgewing en het oorgenoeg ruimte waar gaste kan ontspan.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank. Die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolf, piekniek-benodighede, skoonmaakmiddels, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike leerrusbanke, 'n enkelslaapbank en 'n slim-TV. Gratis WiFi, 'n telefoon met gratis en onbeperkte oproepe (buiten 086/087 nommers) en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek op die perseel is beskikbaar.
Dit is 'n losstaande huis met 'n omsetter vir beurtkrag, 'n gemotoriseerde hek, toesluitmotorhuis, alarmstelsel en 24 uur-sekuriteit wat gekoppel is aan 'n maatskappy wat onmiddelik reageer indien die alarm afgaan.
Daar is 'n knus braai-area met 'n etenstafel. Gaste kan ook in die swembad afkoel. Swemhanddoeke word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by The Donga House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nontokozo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Williamson-straat 13, Scottburgh, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Donga House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Williamson-straat 13, Scottburgh, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom