Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Docklands

Deluxe-eenslaapkamerwoonstel in Dockland
Vanaf
Vanaf R1 875
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Bepalings en voorwaardes:
- Let asb. dat daar 'n minimumverblyftydperk van 7 nagte in die spitsseisoen is.
- Die agent benodig jou kredietkaartbesonderhede en 'n verhuringsdeposito van 50% van die totale verhuringsbedrag om die bespreking te bevestig.
- In The City-agentskap sal vir jou 'n tweede bevestiging van bespreking stuur om die besonderhede van jou bespreking te bevestig en te verduidelik hoe die balans en die uitstaande bedrae betaal moet word.
- In The City-agentskap vereis dat die balans voor aankoms betaal word.
- Wanneer gaste inklok sal die agentskap 'n afdruk van gaste se kredietkaart benodig en dit word op lêer gehou as 20%-breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior-eenslaapkamerwoonstel in Dockland
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Bepalings en voorwaardes:
- Let asb. dat daar 'n minimumverblyftydperk van 7 nagte in die spitsseisoen is.
- Die agent benodig jou kredietkaartbesonderhede en 'n verhuringsdeposito van 50% van die totale verhuringsbedrag om die bespreking te bevestig.
- In The City-agentskap sal vir jou 'n tweede bevestiging van bespreking stuur om die besonderhede van jou bespreking te bevestig en te verduidelik hoe die balans en die uitstaande bedrae betaal moet word.
- In The City-agentskap vereis dat die balans voor aankoms betaal word.
- Wanneer gaste inklok sal die agentskap 'n afdruk van gaste se kredietkaart benodig en dit word op lêer gehou as 20%-breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse eenslaapkamerwoonstel in Docklands
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse woonstelle het hoë plafonne in die oopplan-leefarea en skuifdeure wat lei na 'n Juliette-balkon vir bietjie buitelugruimte. Die woonstelle is mooi afgewerk en gerieflik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Bepalings en voorwaardes:
- Let asb. dat daar 'n minimumverblyftydperk van 7 nagte in die spitsseisoen is.
- Die agent benodig jou kredietkaartbesonderhede en 'n verhuringsdeposito van 50% van die totale verhuringsbedrag om die bespreking te bevestig.
- In The City-agentskap sal vir jou 'n tweede bevestiging van bespreking stuur om die besonderhede van jou bespreking te bevestig en te verduidelik hoe die balans en die uitstaande bedrae betaal moet word.
- In The City-agentskap vereis dat die balans voor aankoms betaal word.
- Wanneer gaste inklok sal die agentskap 'n afdruk van gaste se kredietkaart benodig en dit word op lêer gehou as 20%-breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive-eenslaapkamerwoonstel in Docklands
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n sitarea, kombuis, eetarea, 'n TV en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Huisreëls

Bepalings en voorwaardes:
- Let asb. dat daar 'n minimumverblyftydperk van 7 nagte in die spitsseisoen is.
- Die agent benodig jou kredietkaartbesonderhede en 'n verhuringsdeposito van 50% van die totale verhuringsbedrag om die bespreking te bevestig.
- In The City-agentskap sal vir jou 'n tweede bevestiging van bespreking stuur om die besonderhede van jou bespreking te bevestig en te verduidelik hoe die balans en die uitstaande bedrae betaal moet word.
- In The City-agentskap vereis dat die balans voor aankoms betaal word.
- Wanneer gaste inklok sal die agentskap 'n afdruk van gaste se kredietkaart benodig en dit word op lêer gehou as 20%-breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive-tweeslaapkamerwoonstel in Dockland
Vanaf
Vanaf R3 600
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Huisreëls

Bepalings en voorwaardes:
- Let asb. dat daar 'n minimumverblyftydperk van 7 nagte in die spitsseisoen is.
- Die agent benodig jou kredietkaartbesonderhede en 'n verhuringsdeposito van 50% van die totale verhuringsbedrag om die bespreking te bevestig.
- In The City-agentskap sal vir jou 'n tweede bevestiging van bespreking stuur om die besonderhede van jou bespreking te bevestig en te verduidelik hoe die balans en die uitstaande bedrae betaal moet word.
- In The City-agentskap vereis dat die balans voor aankoms betaal word.
- Wanneer gaste inklok sal die agentskap 'n afdruk van gaste se kredietkaart benodig en dit word op lêer gehou as 20%-breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior-tweeslaapkamerwoonstel met 'n balkon in Dockland
Vanaf
Vanaf R3 600
per eenheid
Beskrywing

Elke ruim woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers het elk of 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Elke woonstel het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en ander toestelle toegerus is. Elke woonstel het 'n oopplan-leefarea en sommige woonstelle het 'n TV. Elke woonstelletjie het ook 'n balkon met stoepmeubels en 'n uitsig oor die omliggende area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Bepalings en voorwaardes:
- Let asb. dat daar 'n minimumverblyftydperk van 7 nagte in die spitsseisoen is.
- Die agent benodig jou kredietkaartbesonderhede en 'n verhuringsdeposito van 50% van die totale verhuringsbedrag om die bespreking te bevestig.
- In The City-agentskap sal vir jou 'n tweede bevestiging van bespreking stuur om die besonderhede van jou bespreking te bevestig en te verduidelik hoe die balans en die uitstaande bedrae betaal moet word.
- In The City-agentskap vereis dat die balans voor aankoms betaal word.
- Wanneer gaste inklok sal die agentskap 'n afdruk van gaste se kredietkaart benodig en dit word op lêer gehou as 20%-breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse tweeslaapkamerwoonstel in Dockland
Vanaf
Vanaf R3 620
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die pragtige woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers en genoeg plek buite met 'n uitsig oor Tafelberg. Die pragtige oopplan-ontwerp bied 'n gasbraai en etenstafel met sitplek vir 6. Dit is een van die bes-toegeruste woonstelle vir diegene wat daarvan hou om buite te kuier.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Bepalings en voorwaardes:
- Let asb. dat daar 'n minimumverblyftydperk van 7 nagte in die spitsseisoen is.
- Die agent benodig jou kredietkaartbesonderhede en 'n verhuringsdeposito van 50% van die totale verhuringsbedrag om die bespreking te bevestig.
- In The City-agentskap sal vir jou 'n tweede bevestiging van bespreking stuur om die besonderhede van jou bespreking te bevestig en te verduidelik hoe die balans en die uitstaande bedrae betaal moet word.
- In The City-agentskap vereis dat die balans voor aankoms betaal word.
- Wanneer gaste inklok sal die agentskap 'n afdruk van gaste se kredietkaart benodig en dit word op lêer gehou as 20%-breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich-straat 70, , 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA801f00f37bc9c77b4a9c7777a96de6cfb168954ee0c71621fb4f5b9902efdf01206b7ffb11f8c67994d4e3b7f3b9e81ca59f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 875 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 70 Prestwich Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.913008200256 18.418415977543
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem