The Dairy BnB & Adventures
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N9, Hartebeesthoek-plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R690 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Dairy BnB & Adventures bied gerieflike verblyf op 'n stil plaas net 2 km buite Noupoort in die Noord-Kaap.
By The Dairy BnB & Adventures is gaste omring deur pragtige Karoo-landskappe. Gaste kan in die Kothuis, woonstel of in die 2 Gastekamers tuisgaan. Koffie, suiker, melk en beskuit is beskikbaar en ontbyt word bedien.
Die Kothuis is privaat en beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Dié eenheid het 'n kombuis en 'n leefarea met buite braaigeriewe.
Die Woonstel is privaat en beskik oor 3 slaapkamers 1 badkamer. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en leefarea. Buite-braaigeriewe is beskikbaar. Die eenheid is omhein vir troeteldiere.
Die Gastekamers is aan die hoofhuis verbind. Elke kamer het 'n privaat badkamer. Een kamer het 'n privaat ingang met 'n kombuisie en 'n TV. Die tweede gastekamer word verbind met 'n deur aan die eerste gastekamer.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan gerus in die dam afkoel.
The Dairy BnB & Adventures is die perfekte oornagplek net langs die N9 op pad Kaapstad of Gqeberha (Port Elizabeth) toe.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Jaar gelys 7
Ligging
- Langs die N9, Hartebeesthoek-plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
- Gaste dink The Dairy BnB & Adventures het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noupoort Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N9, Hartebeesthoek-plaas, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom