The Chef's House
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neethling-straat 41, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Die Chef's House het die perfekte kombinasie van ouwêreldse sjarme met sy groot tuin en sandsteen-argitektuur. Hierdie gerieflike huis is in Rosendal in die Vrystaat geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié smaakvol gemeubileerde huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers het albei 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die tweede badkamer.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en hierdie area strek verder na die leefarea met 'n sitkamerstel, 'n vrystaande kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die huis maak van sonkrag gebruik en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Die glasdeure lei na 'n ruim stoep wat noord front en die perfekte buitelug-kuierarea bied met 'n groot tafel, dagbed en 'n pizza-oond.
Slaapplek
’n Bespreking by The Chef's House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 135
Jaar gelys 3
Ligging
- Neethling-straat 41, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink The Chef's House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rosendal Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neethling-straat 41, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Geen kinders onder 8