Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Rosslyn U - Apr 2024
Algehele gradering
Everything was excellent and it's affordable.
Lukhanyo N - Mrt 2024
Algehele gradering
Best in Nelson Mandela Bay!
Samantha M - Feb 2024
Algehele gradering
Willem en Esme was baie behulpsaam en vriendelik.
Cecelia S - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties en gerieflik.
Jurie S - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Jabulani B - Jul 2023
Algehele gradering
It was perfect.
Louise C - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable and cosy, lovely shower pressure and hot shower.
Riaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Kort, maar beïndruk met die mooi plek t.s.v. ligging. Baie netjies.
Feziwe M - Nov 2021
Algehele gradering
It was very nice, I liked your place. It's quiet, excellent customer service, neatness in your rooms, everything was great.
Beaui G - Nov 2021
Algehele gradering
Lieflike plek. Laat jou sommer tuis voel. Ek het.
Knowledge Rajohane M - Nov 2021
Algehele gradering
Pleasurable, quiet and refreshing.
Iain H - Okt 2021
Algehele gradering
Comfortable, great value, great WiFi, amazing laundry service, highly recommended.
Glynnis L - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het baie tuis gevoel, die gastehuis personeel het moeite gedoen om behulpsaam te wees.
Dorothea F - Sep 2020
Algehele gradering
Dit het gevoel asof dit 'n home away from home is. Daar was nie inbraak gemaak op ons privaatheid nie.
Johan B - Jan 2020
Algehele gradering
Uitsteken. Vriendelik ontvangs. Alles skoon en netjies. Baie geniet sal weer daar tuisgaan.
Knowledge Rajohane M - Jan 2020
Algehele gradering
Comfortable and private.
Julia T - Des 2019
Algehele gradering
Clean, comfortable, peaceful.
Hermien P - Okt 2019
Algehele gradering
Ons het lekker gebly daar. Was baie goed ontvang.
Annette G - Aug 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyfondervinding.
The Caledon Guest House se terugvoer
Baie dankie vir positiewe reaksie. Ons hoop ons sien julle weer.
Albert S - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens.
The Caledon Guest House se terugvoer
Baie dankie. Hoop om weer te sien.
Gerjard M - Apr 2019
Algehele gradering
Gasvryheid.
Sarah O - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker huislike atmosfeer.
Karin R - Jan 2019
Algehele gradering
Affordable and good location, but cleanliness was a problem.
The Caledon Guest House se terugvoer
Ons is werklik jammer dat jul verblyf nie na wense was nie. Sal probeer verbeter waar moontlik. Daar is wel nota op in kamer wat aandui wanneer kamers nie skoongemaak word nie
Willie S - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasmagories.
Neil D - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Vicky S - Apr 2018
Algehele gradering
Vreeslik "cosy" en gemaklik.
Riana K - Apr 2018
Algehele gradering
'n Stukkie oase in die middel van 'n woestyn. Heerlike ervaring.
The Caledon Guest House se terugvoer
Dit was net n plesier gewees. Baie bly julle het dit geniet.
Lindi P - Des 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik en vriendelike diens.
Dean M - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was gerieflik en goeie gehalte.
The Caledon Guest House se terugvoer
Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het. Hoop om jou weer te sien.
Rina J - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
The Caledon Guest House se terugvoer
Baie bly dat julle lekker gebly het. Hoop ons sien jul weer.
Comin B - Okt 2017
Algehele gradering
Het lekker gebly en het veilig gevoel.
The Caledon Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u goeie terugvoer. Hoop ons sien weer.
Lorraine S - Okt 2017
Algehele gradering
Good value for a clean, safe, family room in a central position.
Sandra P - Aug 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Andrea R - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelike staff.
Rene J - Mrt 2017
Algehele gradering
Nie goeie ervaring nie. Baie teleurgesteld.
Lees meerThe Caledon Guest House se terugvoer
Baie jammer om te verneem van slegte ervaring. Krag was werklik af aangesien daar n draad op die paal af was. Munisipaliteit het dit dieselfde aand nog herstel. U kan ons gerus kontak sodat ons kan opmaak vir u slegte ondervinding deur n gratis nag vir u aan te bied met u volgende verblyf in Uitenhage. Weer eens jammer vir enige ongerief.
Millicent M - Jan 2017
Algehele gradering
The customer service is what stood out for both myself and my boyfriend. We couldn't have found a better place to stay in Uitenage.
The Caledon Guest House se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review. It was a pleasure to accommodate you, and we wish to see you again in the future.
Joseph M - Des 2016
Algehele gradering
Dit was eenvoudig uitstekend!
The Caledon Guest House se terugvoer
Baie baie dankie. Dit was net n plesier om julle te kon akkommodeer.
Suzette B - Jun 2016
Algehele gradering
Swak diens en geen betrokkenheid van bestuur/eienaars.
The Caledon Guest House se terugvoer
Geagte Babs
Ek vra om verskoning dat U so voel, maar sover my kennis strek het ek U gevra oor ontbyt en het ontbyt as volg bedien Dinsdag oggend, asook die Woensdag oggend, maar u en werkskollega was reeds voor 7:00 weg voor kos bedien kon word.
Ek kan eerlik nie saamstem dat ons onprofessioneel of nie 'n skoon gastehuis is nie, of dat U nie n vriendelike ontvangs gehad het nie. Ek en my man het dan nog met U baie lekker gesels by die motor.
Ek is redelik geskok oor die resensie.
Groot om verskoning van my en The Caledon Gastehuis af.
Pieter D - Jun 2016
Algehele gradering
Lekker dankie.
The Caledon Guest House se terugvoer
Baie baie dankie. Dit word waardeer.
Wilson T - Mei 2016
Algehele gradering
Very friendly management and staff, well managed by professionally people.
The Caledon Guest House se terugvoer
Thank you do much Wilson. We really appreciate it.
Lizaan V - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik geslaap en ontbyt geëet by die plaaskombuis.
The Caledon Guest House se terugvoer
Beste Lizaan,
Vreeslik dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek is ook baie bly om om te sien dat julle alles geniet het. Dit is resensies soos die wat ons harde werk en passie vir die bedryf alles die moeite werd maak.
Adrianne C - Sep 2015
Algehele gradering
Ons sal dit beslis aanbeveel.
The Caledon Guest House se terugvoer
Geagte Adrianne
Vreeslik baie dankie vir die pragtige review,dit word opreg waardeur!
Hoop om jul binnekort weer te sien :)
Vriendelike Groete
The Caledon Gastehuis
Liana J - Aug 2015
Algehele gradering
Ons het een nag oorgebly en sal definitief weer hier bespreek in die toekoms.
The Caledon Guest House se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die besonder spesiale terugvoer. Dit word opreg waardeer! Min wat mens sulke aangename gaste het.
Vriendelike groete,
Denice
Louise B - Mrt 2015
Algehele gradering
Kan die gastehuis hoog aanbeveel!
The Caledon Guest House se terugvoer
Hi Louise,
Ek sien nou eers die resensie, kan jy glo! Vreeslik baie dankie, dit word opreg waardeer. Dis mense soos julle wat mens weer die moed gee om elke dag positief aan te durf en die beste te doen vir ons gaste. Dit was baie spesiaal.
Vriendelike Groete,
Denice
Daniela S - Jun 2014
Algehele gradering
A home away from home
Lees meerThe Caledon Guest House se terugvoer
Thanks Daniela,
Your review is greatly appreciated :)
Kind Regards
Denice
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caledonstraat 49, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom