- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenziestraat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 890 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Bridge Holiday Apartment 19 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat in The Bridge Vakansieoord in St Lucia aan die oewer van die St Lucia-riviermond geleë is.
Dié woonstel het slaapplek vir 4. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die sitkamer en die hoofslaapkamer het lugversorging. Die tweede kamer het 'n plafonwaaier in.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die woonstel het toegeboude balkon met 'n eetarea en 'n uitsig oor die tuin. Daar is skaduparkeerplek en 24 uur-afstandbeheertoegang, asook 'n nagwag.
Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Skoonmaakdienste is teen 'n addisionele koste beskikbaar en kan tydens inklok bespreek word.
Slaapplek
’n Bespreking by The Bridge 19 Self-catering sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Jaar gelys 6
Ligging
- Mckenziestraat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bridge 19 Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenziestraat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom