Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blyde Unit 110

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R125 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let wel dat die restaurant net 70 besoekers op 'n slag toelaat tydens vlak 2 van die inperking. Elke eenheid het 2 ure per dag en moet vooraf bespreek by die portierdiens by die Lifestyle Centre.

Gaste mag nie die strandmeer op hul uitklokdatum besoek nie. Ontbyt kan voor 10:00 geniet word op die uitklokdatum.

Respekteer asb. die bure en verminder geraas teen 22:00.
Moet asb. nie enige persoonlike items soos sanitêre doekies of kondome in die toilet af spoel nie, gebruik die sakkies wat voorsien word en gooi dit in die drom.
Gaste mag net op die balkonne en aangewese areas voor die leefstylsentrum rook. Rook is verbode by die strandmeer.
Geen dryftoestelle word op die strandmeer toegelaat as dit nie by Aquatic Centre gehuur word nie.
Geen harde balle word in die leefstylsentrum en by die strandmeer toegelaat nie.
Gaste moet gepaste swemklere by die strandmeer dra.
Geen kos, drankies of peuselhappies mag in die leefstylsentrum ingebring word nie. Alles moet by Amici gekoop word.
Geen glas of alkohol word by die strandmeer toegelaat nie.
Die gebruik van hommeltuie of kameras is verbode op die landgoed.
Hou asb. alle gemeenskaplike areas skoon en netjies.
Moet asb. nie vullissakke buite die woonstel los nie, maak van die groen dromme onder langs die gebou gebruik.
Moet nie enigiets van die balkonne af gooi nie, dit sluit sigarretstompies, bottels of enige gemors in.
Moet asb. nie enigiets buite op die balkon hang nie, dit sluit moppe, wasgoed en handdoeke in.
Respekteer asb. die personeel en diensverskaffers.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste sal 'n nie-terugbetaalbare toegangsfooi van R250 moet betaal om toegang tot die strandmeer te kry.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Blyde, Eenheid 110, Riverwalk Estate, Ou Bronkhorspruitpad, Pretoria-Oos, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f4fbca28186af784c63e61bb15364a203af20397ff0524ecfddc0fa5e7285253197a221b487285e75ca47cdc3158b2f6d77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 The Blyde, Unit 110, Riverwalk Estate, Old Bronkhorspruit Road Pretoria East 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.7579431 28.3753901
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem