Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Dragonfly

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lotus Place 4, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Blue Dragonfly is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Die dek bied 'n lieflike uitsig oor die omgewing.

Dié woonstel is op stelte en het trappe aan die buitekant wat na die voordeur lei. Die woonstel beskik oor 1 kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en ovaal bad. Die toilet is apart.

Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus en die leefarea lei na die dek met 'n etenstafel vir 2. Daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Die eiendom is langs 'n groen strook met 'n 200 m lange paadjie wat na die strand lei. The Blue Dragonfly is sowat 3,4 km vanaf Marina Martinique en 6 km vanaf Jeffreysbaai se middedorp.

Die gasheer woon op die perseel en is beskikbaar om gaste by te staan en inligting oor die area te gee.

Slaapplek

’n Bespreking by The Blue Dragonfly sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir The Blue Dragonfly
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 29

Jaar gelys 5

Ligging

  • Lotus Place 4, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Blue Dragonfly het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lotus Place 4, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABEa07KyyvT1SAznWKF7WVPy8IXDFw6vxi55O4gIkHtov6oGOEW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 4 Lotus Place Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.090570051054 24.899607915344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem