Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bethesda

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 11 Dec 2023 tot 09 Jan 2024 en 10 Dec 2024 to 08 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 11 Dec 2023 tot 09 Jan 2024 en 10 Dec 2024 to 08 Jan 2025.

Prys sluit in
Klassieke Wes
Slegs verblyf
De Luxe Suid
Slegs verblyf
De Luxe Oos
Slegs verblyf
Premier Noord
Slegs verblyf
Standaard Noord-Wes
Slegs verblyf
Huisreëls

'n Warm ontbyt met roosterbrood, botter en konfyt, tee, koffie, sap, muesli, jogurt en vars vrugte is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Veganiese, glutenvrye of laktosevrye ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ontbyt word tussen 08:00 en 09:00 bedien. Dit kan op versoek om 07:30 bedien word.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Let dat die eienaars se troeteldiere ook meestal op die perseel is.
Daar is 'n teerpad vanaf die N9 tot in die dorp, maar 2 km daarvan is grondpad en is geskik vir 'n sedan.
Wit linne, handdoeke, japonne en pantoffels is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat 317, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb376e68348e7260db3889bfb0ffa7d5182cc6fe406f712db7ce1e4525f9f97f4db768ed6ae6528ad94f455448e0b9affdde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 317 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.86575216272 24.552564373016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem